Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nestor Carbonell | |
Geboortenaam | Néstor Gastón Carbonell |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nestor Carbonell (gebore 1 Desember 1967) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight (2008) en The Dark Knight Rises (2012), en in die televisiereekse Lost (2004) en Bates Motel (2013).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search